e walvisse was vandag lekker aktief by Glentana! Hulle het uit die water gespring en vir almal op die strand ‘n pragtige vertoning gegee