Blaize & Barrel

Hierdie het een van ons gunsteling plekkies in Mosselbaai geword met van die lekkerste burgers!

Hierdie restaurant sien ons sommer gou weer! Mosselbaai het soveel unieke en pragtige plekkies. Probeer hulle gerus – dalk ontdek jy jou nuwe gunsteling plek! Kom ons ondersteun ons plaaslike besighede! LOCAL IS LEKKER!