Smullekker buffet-ontbyt.

Ons is baie opgewonde om ons smullekker buffet-ontbyt weer Sondag, 30 Julie 2023, van 09:30 aan te bied. Kom geniet ons heerlike tafelkreun-ontbyt en skep en smul aan ‘n verskeidenheid van smaaklike disse, insluitend vars vrugteslaai, roereiers, spek, boerewors, kaasworsies, tamatiebredie, mieliepap, peri-peri-hoenderlewertjies, aartappelgereg, verskillende joghurts en graankosse, muesli, ‘n verskeidenheid brode, konfyt, kaas, deense appeltertjies, feta en groenvy- quiches, muffins en nog meer.

Slegs R130 per persoon. Kinders o.12 R65. Om die beste diens en beskikbaarheid van die disse te verseker is dit die beste om so teen 10:00 op die laaste hier te wees. Onthou daar is beperkte plek so dit is belangrik om vooraf te bespreek. Ons het ook ‘n wye verskeidenheid koffie, tee, en vrugtesappe ekstra beskikbaar om jou ontbytervaring af te rond. Bring gerus familie en vriende saam om hierdie regte ontbytbuffet-hoogtepunt saam met ons te geniet. Ons sien uit daarna om julle te verwelkom! Bespreek by 0836332071.

#OuPastorie #OntbytBuffet #BespreekVroeg

Agtergrondmusiek: “Someone You Loved” deur Lewis Capaldi se vioolweergawe deur Daniel Jang