Kom besoek die Punt en geniet die Bunless Burger
Die Punt die plek om te wees
Hierdie is seker een van die mooiste plekkies in Suid-Afrika!
Kyk net hoe mooi is die sandkuns voor Delfinos. Hierdie kuns dra ook ‘n boodskap van liefde, omgee en hoop! Hulle is regtig amazing in wat hulle doen!
Ons het ook by Delfinos ingeloer en hulle Bunless Burger probeer… dit was heerlik! En nog gesond!