Is jy lus vir n stukkie Vleis? Klipheuwel kan jou help!
Wil jy braai? Klipheuwel is daar vir al jou behoeftes.
Het julle al hierdie deli besoek langs De Kleine Loerie? Hierdie is een van ons gunsteling plekkies vir heerlike biltong, vleis en kerrie & rys!
Hulle Kerrie en Rys is van die lekkerste wat ons nog ooit gehad het! Julle moet dit gaan probeer…. Hulle lewerkoekies is ook ‘n MOET!


