𝗠𝗮𝗱𝗲𝗹𝗶𝗻𝗲’𝘀 𝗞𝗶𝘁𝗰𝗵𝗲𝗻 n moet-besoek winkel

. ‘n Moet-besoek plekkie in Hartenbos! Hierdie plekkie maak seker van die lekkerste pasteie in Mosselbaai! En so bekostigbaar! Hulle het ook ‘n groot verskeidenheid van etes om van te kies.

As julle iets ongelooflik wil probeer moet julle hulle roomys probeer! Ons dink nie daar is iets lekkerder nie.

Shop 4, Coins Park, Hartenbos.