Marguerite Art Café is ’n wonderlike koffie ervaring

Ontspan en geniet ’n koppie koffie
Vandag het ons Marguerite Art Café besoek en wat ’n belewenis. Die koffie was amazing, middag ete was heerlik, die atmosfeer was wonderlik en personeel was vriendelik.
Kontak hulle gerus op die volgende maniere:
artbymarguerite@gmail.com
061 541 0770







