Hier rondawel is die oudste gebou in Jongensfontein!

Wat ‘n wonderlike inisiatief!
Jongensfontein Rondawelbiblioteek. Hier rondawel is die oudste gebou in Jongensfontein! Toe besluit hulle om dit te gebruik en open ‘n eerlikheidsbiblioteek! Dit is so spesiaal om nog so iets te sien! Wel gedaan aan almal wat betrokke is!

