Dit raak nou al besiger!

Wie sien uit om Hartenbos oor ‘n paar dae te besoek?

Het julle gesien? Die nuwe Wimpy by Hartenbos Seefront het sopas oopgemaak! Kom speel put-put en geniet die waterpark of seefront.