Soek julle ‘n huisie by die see?

Kyk net die pragtige uitsig oor Mosselbaai en Kleinbrak vanaf Hartland! Hulle het ook hulle eie fietsry roete van oor die 20km! Dit is heeltemal privaat en baie veilig binne die Estate. Hier is soveel natuurskoon om te geniet! Julle het ook toegang tot die strand van binne die Estate.

Gaan kyk gerus hierdie vakansie na Hartland! Hierdie is ‘n juweel wat julle moet sien! Die Skouhuis is absoluut pragtig! Ons hou baie van hierdie kombuis.

Kliek hier om meer te lees: https://www.hartlandestate.co.za

+27 71 352 2681

Hartland Estate