Wat ‘n cool nuwe plek in Mosselbaai! Ons is self mal oor ‘n trampoline park, lekker oefening en pret! Was julle al hier gewees? Lekker aktiwiteit vir die vakansie!

Gebaseer in 3 Lofty Nel Straat, Voorbaai.