Wat ‘n pragtige plek in die Wes-Kaap! Dit was so lekker om te sien hoe mooi die inwoners hierdie dorpie verfraai het met al die kuns!

Buffelsbaai is ongeveer 20km vanaf Knysna. Was julle al hier gewees?

Ons kan beslis ‘n besoek aanbeveel! Plaas Buffelsbaai op jou moet-besoek lysie binnekort. Ons bly in die mooiste land!