Het jy al ooit n paling gevoer?
Palingvoer in Stilbaai! Hierdie is ‘n moet-doen aktiwiteit in Stilbaai!Dit vind plaas op Stilbaai Toerisme se perseel!
Dit is die enigste mak palings in Suid-Afrika. Maak seker julle vat die familie vir hierdie moet-doen aktiwiteit hierdie vakansie!



