Was julle al by hierdie lekker plek in Kleinbrak gewees?
Glenhoff is in 2012 gestig en vervaardig hulle eie bier; Glenhoff Lager, Glenhoff Ale, Glenhoff Weiss and Glenhoff Stout. Die kroeg het ‘n warm atmosfeer met die vriendelikste personeel!
Dit is nou naweek! Gaan besoek hulle gerus. Probeer ook hulle tapas, hulle pizza was heerlik! ‘n Lekker naweek uitstappie in ons omgewing