Nuwe jaar, nuwe trein
AWOW! Het julle gesien wat by die Santos Express Trein gebeur? Die bekende Jenny Stoomlokomotief kan baie mooi hier gesien word met kuns!
Angelique Nieuwenhuizen van Fraaiuitsig is die persoon agter die verfkwas! Baie dankie vir wat jy hier doen – dit lyk pragtig en ons kan nie wag om die eindresultate te sien nie!

