Is jy lus vir n Bagel? Probeer Jacks Bagels in Hartenbos!

Jacks Bagels n plek vir smul lekker bagels, koffie en smoothies.
Daar het ‘n Jacks Bagels oopgemaak in Hartenbos hierdie week! Ons het besluit om ‘n draai te maak. Hulle Bagels was heerlik! Veral die Salmon Bagel. En probeer ook gerus hulle Smoothies! Dit was seker een van die lekkerste smoothies wat ons nog gehad het!
Hulle is geleë by Hartenbos Seefront. Kom ons ondersteun ons plaaslike besighede! Hierdie plekkie sien ons beslis sommer gou wer!
