๐—Ÿ๐—ผ๐˜‚๐˜ƒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—”๐—ฏ๐˜‚ ๐——๐—ต๐—ฎ๐—ฏ๐—ถ. Wat โ€˜n pragtige plek! Dit is een van die mooiste plekke wat ons nog ooit besoek het! Hierdie is Frankryk se grootste kulturele projek buite hulle eie land!

Kyk gerus na die fotos en laat weet ons wat julle dink! Dit is so mooi met al die water buite. Hier is โ€˜n ongelooflike groot versameling van die mooiste kuns van regoor die hele wรชreld!