Delfinos se pasta is altyd lekker!

Kom geniet Delfinos se uitsig.
.
Wat ‘n pragtige Donderdag! Dit is lekker om alles so bedrywig te sien na die naweek se storm! Dit voel behoorlik of dit vandag vakansie is met hierdie lekker weer! Kyk net hoe besig is dit hier!
Ons het ingeloer by Delfinos Mossel Bay/Mosselbaai en ‘n pasta bestel. Dit was soos altyd heerlik. En wie kan nou met daardie uitsig verkeerd gaan. Onthou hulle 1/2 prys special vanmiddag vanaf 17:00.
Baie dankie ook aan Mossel Bay Municipality wat hard werk om die storm se skade te herstel en skoon te maak. Ons sien hulle is orals baie besig! Julle is awesome!

