Kom verken die beeldskoone area op n unieke manier

Ons het hierdie treinrit soveel geniet! Dit is mos nou ‘n lekker manier om Erfenis dag te vier! Ons hoop sy word ‘n gereëlde instelling! Hier is nog so paar fotos van haar. Kyk net hoe lyk dit binne! En die oorspronklike toilette en wasbakke werk nog!