Kom vind inspirasie by Inspired in Heidelberg

WOW! Wat ‘n pragtige plek om te besoek! Inspired is so 500m vanaf die Wimpy by Heidelberg se indraai langs die N2 in die rigting van Riversdal.
Hulle maak die mooiste meubels op hulle perseel. Maak nie saak wat jou visie is nie – hier kan hulle dit doen.