Probeer die smul lekker kos!

Ons het weer ingeloer om hulle nuwe Meaty Pizza en ‘n basket te probeer! Hierdie plekkie het darem lekker kos en hulle pryse is goed! Terwyl julle wag bestel sommer ‘n pannekoek! Dit was heerlik! Wat is ook nou lekkerder as ‘n warm pannekoek in hierdie koue weer.

Ondersteun gerus ons kleiner plekkies in Mosselbaai. Julle sal verbaas wees met die heerlike kos wat jy kry teen goeie pryse!

📍 Shop no 2, 9th Ave, Da Nova, Mosselbaai. ( Oorkant Spar in Da Nova)