Besoek die kleurvolle dorpie, Heidelberg!
Die asemrowende dorpie!
Wat ‘n pragtige dorpie net buite Riversdal. Hier is soveel geskiedenis en pragtige geboue in hierdie dorp. En die mense is so vriendelik!
Ons het by die Heidelberg Hotel gebly vir die aand. Wat ‘n pragtige gebou binne en buite! Kyk ook na die kerk. Hierdie is beslis ‘n moet-besoek dorp in die Wes-Kaap!