Kom Peusel aan die lekkernye

Hierdie winkel in Voorbaai het baie gewild geraak oor die laaste paar maande vir hulle groot verskeidenheid van Low-Carb, Glutenfree en suikervrye produkte! Ons stop gereëld hier vir hulle “ready meals”.

Heerlik, gesond en bekostigbaar.Hulle het soveel nuwe produkte ingekry! Kyk net na die verskillende soorte roomys. Hierdie plekkie is beslis ‘n besoek werd vir almal wat gesonder wil eet of suiker, gluten ens moet uitsny.Ondersteun gerus on plaaslike besighede. Baie van hierdie word besit deur plaaslike inwoners.