Kingfisher, Die plek vir seekos liefhebbers!
Kom probeer die amazing seekos
Ons het ingeloer by The Kingfisher – een van ons gunsteling restaurante by die Punt! Pragtige uitsig, heerlike kos en goeie diens.
Het jy al Kingfisher besoek? Ons het hierdie keer hulle Hake Masala en Seafood Curry probeer. Dit was heerlik! Wat is julle gunsteling dis om hier te bestel?