Besoek die Vyeboom padstal vir die lekkerste eetgoed.
Het jy n soet tand of verkies jy ietsie souts?
Hierdie is ‘n moet-besoek as julle in Hartenbos is! Die lekkerste eetgoed, pragtige geskenkies en nog meer! het baie lief geraak vir hulle pizzas en eetgoed! As julle al hier was sal jy beslis weet hoe lekker hulle kos is! Vyeboom Padstal is geleë langs HART & BOSCH Village. Wie het gesê Hartenbos het nie alles nie?