Besoek Redberry Farm vir die beste aarbeie!

Besoek en pluk n paar aarbeie!
Wat ‘n ongelooflike plek met soveel om te doen! Dit was so lekker ervaring!
Het julle al die “Giant Strawberry” gesien? Dit is massief! As jy ‘n foto wil neem lyk jy soos ‘n spikkeltjie teen hierdie massiewe strawberry.
Die Hedge Maze is beslis ‘n moet-doen! Het julle al hierdie maze suksesvol voltooi?
Voeg die Redberry Farm beslis op julle moet-besoek lysie as julle in die Tuinroete is! Dit is mos nou naweek!




