Kom proe die lekkerste sjokolade in die Wes-kaap!

La Chocolaterie Rococo gebaseer in die Grootbrakrivier area is ‘n Moet-besoek plekkie as julle van die lekkerste chocolate wil proe… Daar is soveel opsies om van te kies! Probeer gerus hulle KWV Brandewyn een!

Besoek hierdie pragtige dorpie sommer binnekort en ondersteun die plaaslike besighede! Julle sal nie spyt wees met al die wonderlike plekkies nie!