Coffee & Cream: ’n móét-besoekplekkie in Stilbaai

Coffee & Cream: ‘n Moet-besoek plekkie in Stilbaai!
Ons het hulle Bobotie Quiche en ‘n melkskommel probeer en dit was heerlik! Kyk net al die ander eetgoed op die tafel, al probleem hier is dat dit moeilik kan wees om te kies uit al hierdie heerlike eetgoed!
Was julle al hier gewees?



