Het jou baba klere nodig?
Kom besoek Lea Lyfie Baba Winkel.

Hierdie nuwe baba winkel maak môre oop in Mosselbaai! Hulle het die mooiste goed, kyk net na die fotos. Ons is mal oor die kersfees babaklere. Dit kan ook ‘n perfekte kersgeskenk wees.
Ondersteun gerus ons plaaslike besighede hierdie seisoen!
2 Gericke Street, Voorbaai. (langs Spekboom Deli)
076 894 1540







