Hierdie is ‘n moet-besoek plekkie in Mosselbaai!

Baruch’s is al baie bekênd onder meeste van ons. Heerlile koffie, warm gasvryheid en die beste kwaliteit koffie. Ons het al baie koffie probeer en Baruch’s bly vir ons no 1!

Julle kan hulle ook in Voorbaai besoek vir ‘n koffie, iets te eet en kyk hoe hulle die koffiebone rooster!