P๐ถ๐ป๐ป๐ฎ๐ฐ๐น๐ฒ ๐ฃ๐ผ๐ถ๐ป๐ ๐๐๐๐ฎ๐๐ฒ ‘n moet besoek plek.
Wat โn pragtige plek in Mosselbaai met van die mooiste uitsig!
Julle MOET na die mosaik tonnel gaan kyk terwyl julle in die Tuinroete is. Dit is so mooi!
Hierdie is beslis โn wรชreldklas bestemming in die hart van die Tuinroete! Pinnacle Point het een van die beste gholfbane in Suid-Afrika. En met daardie uitsigโฆ hoe dan anders!
Die mosiak tonnel gaan die grootste mosiak projek in Suid-Afrika wees!!!
PS: Die wortelkoek daar is โn MOET!














